My Eie Wiskunde Dagboek: Graad 8

Price:R295

My Eie Wiskunde Dagboek volg die riglyne wat deur die KABV(CAPS) in Suid Afrika voorgeskryf word. Ingesluit in die dagboekies is probleem oplossings vrae, lekker speletjies, asook joernaal inskrywings sodat die student kan reflekteer, ‘n noodsaaklike vaardigheid vir die toekoms.

Categories: , , Tags: , Product ID: 2893